Tuisblad
Welkom by die tuisblad
Februarie 2010
Dillon Lerm is in die 3de posisie met die onlangs Eurovision FACE VERSUS VOICE kompetisie.
 

Tuisblad

Welkom by ons webtuiste

Wie is ons?

RSA Talent is in die lewe geroep deur Louis en Riana van Wyk, albei woonagtig in Brackenfell, Kaapstad. Riana is 'n professionele sangeres en bedryf ook Riana van Wyk Musiekskool. Louis is 'n klankingenieur en eienaar van Sola Gratia Musiek.

Wat is RSA Talent

Rsa Talent is gerig op die bevordering van Suid Afrikaanse musiektalent - veral die opleiding, ontwikkeling en bemarking van nuwe sangers. Riana van Wyk staan aan die hoof van Produksies, Promosies en bemarking. Meer daaroor hier.

Wat bied RSA Talent

Onder Andere:

  • Produksies

  • Promosies

  • Sangafrigting

  • Klankopnames

    en nog vele meer....

Wat is nog op hierdie Webtuiste?

Klets, Midi, Lirieke, Skakels, Backing Trax, en nog vele meer...

 

Nuus

Nuus24 Tuisblad
  • Gemengde reaksie op begroting
    Die Federasie van Unies van Suid-Afrika het gesê hy is “versigtig optimisties” oor die minister van finansies, Pravin Gordhan, se begroting.
  • Strauss-Kahn vir 'n tweede dag ondervra
    Dominique Strauss-Kahn het die nag in 'n tronksel deurgebring en is vir 'n tweede dag oor die beweerde hotel-prostitusienetwerk ondervra.
  • Jackson-dokter 'moet agter tralies bly'
    Staatsaanklaers het aangevoer dr. Conrad Murray moet agter tralies bly en nie op borgtog vrygelaat word terwyl hy aansoek om appèl doen nie.
  • Proteas nou tweede op ranglys
    Die Proteas het opgeskuif na die tweede plek op die IKR se T20-ranglys ná hul haas ongelooflike oorwinning oor Nieu-Seeland.
  • Afgaanse joernalis onthoof
    'n Afgaanse radio-joernalis is in die suidoostelike provinsie Paktika onthoof nadat hy deur ongeïdentifiseerde mans na 'n vergadering gelok is.