My God is so groot

 

My God is so groot – so sterk en so magtig

daar’s niks wat my God nie kan doen

My God is so groot - so sterk en so magtig

daar’s niks wat my God nie kan doen

Die berge maak Hy

die riviere daarby

die see en alles daarin

My God is so groot - so sterk en so magtig

daar’s niks wat my God nie kan doen