Loof
Hom met die tromme
Loof
Hom met die tromme, loof Hom met die harp
Loof
Hom met die klinkende simbale
Alles
wat asem het loof, loof die Heer
Alles
wat asem het loof, loof die Heer
Prys
Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart
Prys
Hom in die hemel en op aarde
Alles
wat asem het, loof, loof die Heer
Alles
wat asem het, loof, loof die Heer
[
HERHAAL VERS 1 ]
Alles
wat asem het, loof, loof die Heer
Alles
wat asem het, loof, loof die Heer