Kraaines
Daar's
'n wonderlike ding na die Kraaines gebring
Vroegdag
toe die hane kraai
En
die kraaie hang dat die stof so staan
Want
hierdie was 'n wonderlike ding
Dis
'n baie lang verhaal wat ons nou sal gaan haal
Maar
as julle stroopsoet sit
Sal
ons gou vertel wyl ons koffie bestel
Want
hierdie was 'n wonderlike ding
KOOR:
Dis
'n Kraaines liefdesliedjie
Kraaines
liefdesliedjie
Kraaines
liefdesliedjie
Wat
ons hier vertel
Van
Jantjie Kraai wat so lankal al vir Santjie Kraai solank al
Die
liefdevolste, teervolste kraai-ogies maak
Hy't
vir 22 uur na die kraaines getuur - nie geweet hoe om te sê
Dat
sy are klop en sy hartjie so hop want dit was sy groot liefde wat daar lê
Soos
jul almal weet, moet dit net nooit vergeet dat 'n kraai alles optel
Als
wat lê en blink sal hom nader wink en hierdie was 'n wonderlike ding
[
KOOR ]
Daar
was 'n wonderlike ring na die Kraaines gebring
Daar
was lank groot fees gevier
Haar
geluk was groot met die ring aan haar poot
Want
hierdie was 'n wonderlike ding
Daar's
'n wonderlike ring na die Kraaines gebring
Daar
was lank groot fees gevier
Haar
geluk was groot met die ring aan haar poot
Want
hierdie was 'n wonderlike ding
[
KOOR ]