Kleuterliedjies
Trippe trappe tone
varkies in die bone
voetjies in die groene gras
eendjies in die water plas
Mens om al die diertjies om
te pas
[ HERHAAL ]
Hansie slim, berg wil klim
in die wye wereld in
stok en hoed pas hom goed
hy is vol van moed
Maar die moederhart is seer
(2de keer HANSIE!)
Hans is in die huis nie
meer
hoor nou net moeder sug
hardloop gou-gou terug
[ HERHAAL ]
Vader Jakob, Vader Jakob
slaap jy nog, slaap jy nog
(2de Keer: Kanon tot by
……….kerkklok)
Hoor hoe lui die kerkklok
Hoor hoe lui die kerkklok
Ding dong dou, ding dong
dou
[ HERHAAL ]
Siembamba mamma se kindjie
Siembamba mamma se kindjie
Draai sy nek om – gooi
hom in die sloot
Trap op sy kop dan is hy
dood
Siembamba, ek is ‘n baba
Siembamba, ek is ‘n baba
Pas my veilig op in die
nood
Sus my liefies op die skoot
[ LEAD ]
Draai sy nek om, gooi hom
in die sloot
Trap op sy kop dan is hy
dood
Draai sy nek om gooi hom in
die sloot
Trap op sy kop dan is hy
dood
Karoolsie, Karoolsie - die
mense staan verstom
oor die towermelodie wat
uit jou penniefluitjie kom
Karoolsie, Karoolsie
- jy dra jou vreugde oor
aan almal wat jou liedjie
op jou penniefluitjie hoor
Karoolsie trap die kwela in
die stowwerige straat
die wysie lok jou aan,
wie weet waaroor dit gaan
Karoolsie laat jou hart
maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand
soos jy
[ LEAD ]
Karoolsie, Karoolsie –
het sy jou dalk gesê
dat sy liewer maar vir jou
as ‘n ander een wil hê
Karoolsie, Karoolsie dan
voel ek net soos jy
Want iemand het gesê hy so
baie lief vir my
Karoolsie trap die kwela in
die stowwerige straat
die wysie lok jou aan, wie
weet waaroor dit gaan
Karoolsie laat jou hart
maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand
soos jy
[ LEAD ]
Karoolsie trap die kwela in
die stowwerige straat
die wysie lok jou aan, wie
weet waaroor dit gaan
Karoolsie laat jou hart
maar deur jou penniefluitjie praat
Karoolsie ek voel vanaand
soos jy (2X)