Ken
jy my - Sonja Herholdt
Ken
jy my, my diepste wense
Ken
jy my diep in my hart
Ken
jy my tussen duisend mense
Ken
jy my soms so verward
Ken
jy my met al my drome
Ken
jy my op soek na rus
Ken
jy my wanneer ek swerwe
En
jy my vesting is
Waarom
En
waarom bly ek soek
Na
die rykdom van die reënboog
Na
goud en na geluk
Waarom
Dat
die tyd nooit stil
En
ek sal dit nooit
Want
die lewe gaan steeds aan
In
my hart bly steeds die vrae
Na
die lewe en die dood
En
ek wonder oor die liefde
Want
my hartseer is so groot
Maar
ek weet dat na die winter
As
die son die wêreld troos
As
'n teken van die lewe
Bloei
die eerste lenteroos
As
'n teken van die lewe
Bloei
die eerste lenteroos