Katriena
- Karen Zoid
Sy
stap deur die bos
Deur
die enkelvoetpad
Sy
stap deur die bos
Deur
die eensame dag
Die
stilte wat roep soos die mens se verlange
Die
mens se verlange
Alleen
met slentergang
Katriena,
Katriena, Katriena Katryn
Is
lief vir haar lewe
En
lief vir haar wyn (2x)
Sy
deel in haar pad
Met
die heroinmonster
Sy
voel hoe sy asem
In
haar ore fluister
Sy
sien
Sy
versteen
As
die lewe wyk
As
die lewe wyk
Na
die ewigheid
Katriena,
Katriena, Katriena Katryn
Wees
lief vir jou lewe
Wees
lief vir jou wyn (2x)
Sy
voel hoe ‘n rilling
In
haar rug afwriemel
Sy
sien hoe die engel
Van
die dood vir haar staar
Die
stilte word warm
Die
lewe word donker
Die
wereld word donker
As
sy dood neer slaan
Katriena,
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Was
lief vir haar lewe
Was
lief vir haar wyn (2x)
Katriena
heroina
Katriena
amfetamina
Katriena
kokaina
Katriena
Liefde
het ‘n lettergreep
Katriena
Katriena Katryn
Was
lief vir haar lewe
En
bietjie vir my
Katriena
Katriena Katryn
Was
te opgevang
In
haar sadness en pyn