As die wind gaat lê
en die see is bes,
Sê die manne op die
kaai vir die vrouens koebaai.
En wonder weer as hul
seer wegskeur:
KOOR:
Meer groter visse vang
nie?
Meer goter visse vang
nie
As die blinknat lywe
en die gladdebek val,
En jy vir brekvis die
vishoek uit jou kosblik haal,
Meisie, meisie met die
hande om my hart:
[ KOOR ]
O jou boeklyf,
stompneus, platbek,
Kyk hoe steel hy, trek
hy, vat hy.
O my ma, vir niks is
ek te bang nie:
[ KOOR ]
Die hele ou wêreld
vir jou vang nie,
Die romp begin kraak
as die wind sterk raak,
Die skuit steek sy
neus deur die rowwe see.
Ek wonder weer as ons
huis toe keer:
[ KOOR ]
Meer groter visse vang
nie,