Kammalielies
Ons
twee kammalielies, ons is eskimo’s en ons woon in ‘n eskimoland
Ja,
kom verbeel jou ons is daar – gee my jou eskimohand
Oral
sien jy sneeu en ys
So
voel ‘n egte eskimo tuis
Jy
is nou my eskimomaat
En
ons twee eskimo’s moet nou praat
KOOR:
Hakka,
hakka, hietie hietie
hoekoe hoekoe he
Patja
patja bietjie bietjie boetjoe boetjoe pe
Makka
lakka niekie niekie nokoe loekoe le
Dis
kammalielies wat eskimo’s sę
[
LEAD ]
Kom
speel kammalielies – ons is eskimo’s gekleed in eskimodrag
Van
kop tot tone in ‘n pels – ‘n diervel heerlik en sag
In
‘n sak op jou rug sit ‘n eskimobaba
Gewikkel
in sy pels terwyl hy abba
Die
sakkie is oulik, warm en sag
En
orals ry die outjie saam elke dag
[
KOOR ]
[
LEAD ]
[
SLEUTELVERANDERING ]
Ons
twee kammalielies, ons is eskimo’s en ons woon in ‘n eskimohuis
Sonder
baksteen, hout of klip die gebou is van sneeu en ys
Glad
geen venster, deur of hoek
Rond
en wit nes ‘n verjaardagkoek
Daar
sit ons op ‘n ysbeerpels
Die
hele winter uitgesels
[
KOOR ] (Baie sag)
Hakka
hakka hiekie hiekie
Hoekoe
hoekoe he-ne
Patjsa
patjsa bietjsie bietjsie
Poetjsoe
poetjsoe pe (giggel)
Lakka
lakka liekie liekie
Moekoe
loekoe le
Dis
kammalielies wat eskimo’s sę
Dis
kammalielies wat eskimo’s sę