Jy is
kosbaar en waardevol vir Hom
Almal
in die lewe soek na geluk en hoop om aanvaar te word
Hul
soek na vrede en ware liefde
'n
Soektog sonder dat hul vind
Daar
is tog 'n antwoord, daar is hoop vir jou in Hom wat die
Kruis
moes dra
Jesus
die lewe, die bron van vrede
En
Hy roep na jou...........na jou
KOOR:
Want
jy is kosbaar en waardevol vir Hom
Jy
is kosbaar en waardevol vir Hom
Aanvaar
dit en sê nou dankie Jesus
Hy
wil kosbaar wees vir jou
Ek
is kosbaar en waardevol vir Hom
Ek
is kosbaar en waardevol vir Hom
Ek
aanvaar dit en sê nou dankie Jesus
U
is kosbaar ook vir my
Ons
is kosbaar en waardevol vir Hom
Ons
is kosbaar en waardevol vir Hom
Ons
aanvaar dit en sê nou dankie Jesus
U
is kosbaar ook vir ons