Jy
- Riana van Wyk/Benita Tromp
Ek
soek jou in my drome, in my donker nag
Ek
soek jou in myself, elke dag
Jy
wat vir my krag gee, my leer om sterk te wees
In
die swartste tye van my vrees
Ek
vind jou in die kamers van my honger hart
Ek
vind jou in my lag, my lief en smart
Jy
wat dan my son is, wat warmte uitstraal
Wat
uit die reën en koue die byt uithaal
KOOR:
Ja,
ja, ja, jy, jy, jy het my lewe omgekeer
En
ek het toe geleer van leef en lag en seer
Ja,
ja, ja, jy, jy, jy is die lekker van my lag
Gee
die diepte aan my dag
Gee
my rigting, gee my krag
[
HERHAAL VAN VOOR AF ]
Ek
soek jou in my gedagtes
Vind
jou langs my sy
Jy
wat my beste vriend is
Hier
by my
[
KOOR ]