Jesus
roep my vir ‘n sonstraal
Jesus
roep my vir ‘n sonstraal om elke dag te skyn
Hom
te behaag is my strewe al is my liggie klein
‘n
Sonstraal, ‘n Sonstraal – Jesus roep my vir ‘n sonstraal
‘n
Sonstraal, ‘n Sonstraal – laat my ‘n sonstraal steeds wees
[
LEAD ]
Jesus
wil hê ek moet lief wees en vriendelik met elkeen
Trou
in Sy diens hier op aarde, dan eenmaal by die Heer
‘n
Sonstraal, ‘n Sonstraal – Jesus roep my vir ‘n sonstraal
‘n
Sonstraal, ‘n Sonstraal – laat my ‘n sonstraal steeds wees
[
HERHAAL EERSTE VERS ]
Laat
my ‘n sonstraal steeds wees
Laat
my ‘n sonstraal steeds wees
Laat
my ‘n sonstraal steeds wees