Ietsie
Bietsie spinnekop
Ietsie
Bietsie spinnekop klouter oor die muur
Ietsie
Bietsie spinnekop, die donderweer is hier
Woerts
waai die wind vir Ietsie Bietsie af
Ietsie
Bietsie Spinnekop, die wind is sommer laf
[
SLEUTELVERANDERING ]
Ietsie
Bietsie spinnekop klouter oor die muur
Ietsie
Bietsie spinnekop, die sonneskyn is hier
Woerts
waai die wind die donderwolke weg
Ietsie
Bietsie Spinnekop alles is weer reg