Huise
van glas
Kyk
die mense in die strate
Dokter,
staatsamptenare
Almal
dra geheime in die mou
Soos
papierpoppe op kaarte
Word
ons leeg en sonder harte
En
daar's niemand wat 'n ander meer vertrou
KOOR:
Waarom
sien ons die splint in 'n ander een se oog
En
staar ons altyd blind in die van ons
Dieselfde
son wat daar skyn gee aan almal deel van hom
Moenie
oordeel nie, wys nie 'n vinger nie
Ons
almal woon in huise van glas
Kyk
die nuus in die koerante
Oordeel
van alle kante
Is
daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil
En
die mense praat en skinder
Oor
die dinge wat hul hinder
Maak
nie saak wie huil nie, dis die styl
[
KOOR ]
Sê
my waar is die broederliefde
Dalk
gesteel deur die nag se diewe
en
al wat nou nog oorbly, is verwyte en kritiek
[
KOOR ]