Hie’
kom die Bokke –
(Bring die Bokke! Daar
kom die Ref nou! Voertsek, voertsek, Bring vir my die Bok!)
Hier kom die Aussie,
Kiwi’s, Ingelse, Hane … Maar waar’s die Manne?
En die manne van die
Hane – kraai nie meer nie daar’s net trane.
En die manne van die
Skotte – soek nog ‘n whiskey vir die slotte.
En die manne van die
Iere – plant net bomme by hul bure.
En die manne van die
Rose – speel soos manne met narkose.
En die manne van die
Wallis – het nie ‘n clue nie waar die bal is.
En die manne van
Nieu-Seeland – sukkel nou nog met ‘n seer tand.
En die manne van
Aussie – is getoor met tokkelossie.
En die manne van die
Poemas – het nou te doen met ons indoenas.
Kommie Bokke! (x2x)
Kommie Bokke maak nou
seker!
Kommie Bokke! (x2)
Bring vir ons die węreldbeker!
Hie’ kommie Bokke …