Haas
Das se nuuskas
KOOR:
Ons
kyk na Haas Das se nuuskas - vroegaand net na 6
Ons
kyk na Haas Das se nuuskas - dis die grootste pret
Ons
kyk na Haas Das se nuuskas - groot en klein kyk saam
Al
die nuus uit Diereland bring Haas Das vanaand
Hasie
kwas, die groot lawaai hardloop dat dit kraak
Maar
Skillie het die geelwortels oor sy pad gesaai
Hasie
eet hom trommeldik en raak toe aan die slaap
En
Skillie word organiseerderskorps se eerste kandidaat
[
KOOR ]
Groot
Oom Slapoor Olifant het 'n créche begin
Waar
al die dierekindertjies saam
Maar
die stoute apies het vir dae lank geraai
Sou
hulle aan Oom Olifant se slurp of stertjie swaai
[
KOOR ]
Piet
Muis het die laat berig haastig ingebring
Die
stoeigeveg op Leeupark is nou net die ding
Droster,
die renoster het vir Krokkie uitgedaag
En
niemand weet Ou Krokodil gaan 'n masker dra
[
KOOR ]
[
SLEUTELVERANDERING ]
Haas
Das se nuuskas ……….