Ek’s
‘n klompie klomp
Hy
is klompie klomp en hy werskaf rond
om
die skoene klaar te kry
elke
kind wat vra hy wil skoene dra
se
hartjie maak hy bly
Daar
is stewels bruin en sandale fyn
wat
sal pas vir elke kind
Jy
sal jou vergaap oor wat hy
as
hy net die tyd
Hy
tikke
tikke tikke tikke tok tok tok
Sê
my net wat is jou nommer
tikke
tikke tokke tikke tok tok tok
Hy
is klompie klomp en hy werskaf rond
om
die kinders te verbly
Met
sy els en leer werk hy sonder keer
om
die skoene klaar …….. te ……..kry
[
HERHAAL DIE HELE LIED ]