Ek mis
jou elke dag ‘n bietjie meer
MAN:
Van
vroegaand al skyn die hawe se ligte
hul
knipoog en dans oor die kaai
Die
nagwind waai koud, daar's reën in die lug
ek
voel nie die sproei teen my waai
dis
so 'n eensame aand
die
afskeid lê swaar in my hart
KOOR:
Ek
mis jou elke dag 'n bietjie meer
die
dae wat vreugde was, is nou net seer
VROU:
elke dag word 'n weer probeer
MAN:
of is alles verby
ek
mis jou elke dag 'n bietjie meer
VROU:
By
middernagure, by gister se vure
dink
ek sonder jou oor wat was
In
oggend se koeltes, vra ek wat die doel is
en
kyk teen ons ou foto's vas
Dis
so 'n eensame aand
die
afskeid lê koud in my hart
[
KOOR ]
MAN:
Ek
dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is
VROU:
Ek
mis jou, ek soek jou, ek wil net weer teen jou kom rus
[
KOOR ]