Ek
lewe – Anneli van Rooyen
KOOR:
Ek
lewe, gemaak om na liefde te strewe
Op
vlerke van vriendskap te swewe
Sonder
vrae oor wat more mag bring
Mm
ah-ha ooh
Ek
lewe, verstaan weer van droom en van vrede
Die
vreugde van leef in die hede
Dat
ek hier is vir 'n rede
Dag
vir dag breek ritme om my heen
Voel
die ure val en nog alleen
Maar
jou blik verslaan my wese
Son
safierlag sonder vrese
Bring
geluk wat lank verlore was
[
KOOR ]
Die
vrae was soos skadu's binne my
Deur
die ligte lag en antwoord jy
En
ek sien die sonverhale
In
jou oë nuwe trane
Hier's
die storie van 'n weer begin
[
KOOR ]
Ek
lewe