Drome
van gister - Cobus en Christo
Drome
van gister,
Goud
was die môre, glinster die dou
Drome
van gister, wonder waar's jy nou
Ek
vra sonder woorde is jou legkaart al
Ontvou,
al ontvou, al ontvou
KOOR:
Twee
siele wat een word
Vier
oë wat lag
Twee
hande wat saamkelk
Onder
sterreprag
'n
Hart vol van liefde en 'n lied in die nag
Die
wonder van 'n sprokie
Onder
sterreprag
Drome
van gister,
Of
soek jy nog na dele om die legkaart mee
Te
bou
Drome
van gister, met jou aan my sy
Het
ons al die dele van die legkaart weer
Gekry,
weer gekry, weer gekry
[
KOOR 2X ]