Dit
borrel in my
Dit
borrel in my want ek is so bly
Jesus
het my lief
Vir
my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja,
Jesus het my lief
Sy
liefde so groot – red my van die dood
Jesus
het my lief
Dit
borrel alweer en ek
Ja
Jesus het my lief
Dit
borrel in my want ek is so bly
Jesus
maak my lewe vry
Hy
neem weg my sondeskuld
Dit
borrel, dit borrel, dit borrel in my
Dit
borrel, dit borrel in my