Dis julle wat die wind

 

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind laat waai

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind

Dis julle wat die wind laat waai

 

 

Dis 'n bobaadjie, dis 'n onderbaadjie

Dis 'n onderstebo baadjie

Dis 'n bobaadjie, dis 'n onderbaadjie

Dis 'n onderstebo baadjie