Die
kat kom weer
Maar
die kat kom weer want hy wil nie langer wag
Die
kat kom weer net die volgende dag
Die
kat kom weer – glo dis waar
Die
anderdag môre was die kat weer daar
Maar
die kat kom weer want hy wil nie langer wag
Die
kat kom weer net die volgende dag
Die
kat kom weer – glo my dis waar
Die
anderdag môre was die kat weer daar