Die
Lewende Water
(Cora-Marie)
Sy
woorde bly ewig waar, Sy boodskap bly voortbestaan
Daar's
liefde diep in Sy oë, Sy genade is groot
Hy
was net 'n mens en tog was Hy toegerus met krag
Dit
was duidelik, Hy is die Een......
KOOR:
Laat
almal wat dors het, kom drink van die Water
Die
Lewende Water van die Redder wat kom
Laat
almal wat moeg is, kom rus by die Water
Kom
leef, kom drink
Laat
ons juig oor die Redder wat kom
Hy
skenk die gewone mens genade (wat) onbegrens
Soos
die Lewende Water bruis
Dit
bring vrede en rus
Party
mense stap verby om 'n ander fontein te kry
Die
Lewende Water is net by Jesus te kry
[
KOOR ]
Die
mense skree: "Kruisig Hom"
Die
Om
Hom te sien sterf die dag aan die Golgota-kruis
Maar
Jesus het opgestaan, Hy het uit die graf gegaan
Hy
roep nog na elkeen om Sy geskenk aan te neem......