Die ABC
KOOR:
Koppies
knik so knik, knik, knik
Handjies
klap so klap, klap, klap
Lyfies
buig so buig, buig, buig
Voetjies
skop so skop, skop, skop
Ons
oumas het geleer
Die
A en die B en die grote C
En
die D en die E en die snaakse F
Ons
kinders wil nou leer
Dat
A in aap en A in baas en die E in esel en die E in een
Net
eenders klink vir ons
Net
eenders klink vir ons
[ KOOR ]
Ons
oumas het geleer
Die
E en die G en die wye F
En
die X en die Y en die laaste twee
Ons
kinders wil nou leer
Dat
A in aap en A in bas en die E in esel en die E in een
Net
eenders klink vir ons
Net
eenders klink vir ons
Die
A en die B en die grote C
En
die D en die E en die snaakse F
Ons
kinders wil nou leer
Dat
A in aap en A in bas en die E in esel en die E in een
Net
eenders klink vir ons
Net
eenders klink vir ons