Dankie
liewe Pappa
KOOR:
Dankie
liewe Pappa, U het my vergeef
Dankie
liewe Pappa, dat ek vry
Dankie
liewe Pappa, U's die een wat verstaan
geen
woorde is meer nodig
net
dankie.
U't
my gedra deur die storms
my
verander in die reënboog
dat
ek kon sien hoe ek was
U't
my seer kom gesondmaak
my
wonde kom genees
sodat
ek U nou
[
KOOR ]
U
maak my elke dag bewus
om
te vergewe en vergeet
al
kry ek seer oor mense nie verander nie
U
spreek my aan oor my denke
en
swaai dit om in liefde
wat
nederig swig in stilswye
[
KOOR ]
Ek
is nou U dissipel
wat
deur my verlede
ook
ander tot hulp
Ek
bly nog steeds net 'n mens
met
liefde en hartseer
feilbaar
voor U almagtigheid
[
KOOR 2 MAAL ]