Daar's
'n dierbare kruis
Daar's
'n dierbare kruis,
waar my Heiland
bewys
Die
liefde wat Hy vir
my het
Daar
is alles voldaan,
en die vyand verslaan
Daar
word ek van sonde gered
KOOR:
By
die kruis, by die kruis
wil ek bly
Tot
die stryd hier benee
is volstry
Tot
ek eens in die hemel
sal woon
Daar
verwissel ons kruis
met 'n kroon
By
die dierbare kruis,
sal ons loflied
verrys
Tot
eenmaal daarbo om
die troon
Want
eens is ons tuis
in die Vader se huis
Dan
wissel ons kruis
met 'n kroon
[
KOOR ]