Daar
kom die Alibama
Daar
kom die Alibama
Die
Alibama die kom oor
die see
Daar
kom die Alibama
Die
Alibama die kom oor
die see
Nooi,
nooi, die rietkooi nooi
Die
rietkooi is gemaak
Die
rietkooi is vir my gemaak
om
daarop te slaap
Nooi,
nooi, die rietkooi nooi
Die
rietkooi is gemaak
Die
rietkooi is vir my gemaak
om
daarop te slaap
Die
Alibama,
die Alibama
Die
Alibama kom oor
die see
Die
Alibama,
die Alibama
Die
Alibama kom oor
die see