By
jou voel ek
veilig
By
jou,
vra ek nooit
verskoning
By
jou,
soek ek nooit
na woorde
Voel
ek nooit oorbodig
nie,
by jou
Word
my hart nooit koud nie,
by jou
Is
daar geen verlange
Is
daar soveel liefde
wat my dra
KOOR:
By
jou voel ek
veilig
By
jou voel ek
goed
By
jou leer ek
lewe, het ek vrede,
het ek moed
By
jou voel ek
veilig
By
jou voel ek
goed
By
jou leer ek
lewe, het ek vrede,
het ek moed
By
jou hoop ek sonder
grense
By
jou is daar geen
kwaad nie
Offer
ek geen gawe
nie,
by jou
Is
daar geen verwyte,
by jou
Is
daar soveel wysheid
Is
daar soveel liefde
wat my dra
[
KOOR ]
Maar
ek weet nie
hoe jy voel nie
Ek
weet nie wat jy
vra
Ek
weet nie wat jy
dink nie
Maar
ek weet wat jy
binne jou dra
[
KOOR ]