Boesmanland
KOOR:
O-o-ooh
Boesmanland, vat my hand
en
lei my oor die rand se kant
As
jy vir my
Boesmanland
vat my hand
[
KOOR ]
O
Bokkie vat jou sloop
O
ja Bokkie vat jou
sloop
Bokkie
vat jou sloop
dat
ons Bitterfontein toe
loop
Met
my vaal ou hout
kitaar
O,
my vaal ou hout
kitaar
Ek
speel dat dit
so bars
maar
ek breek mos
nie 'n snaar
[
KOOR ]
Die
Maskamberg se kruin
O,
die Maskamberg se kruin
by
die Maskamberg se kruin
Ja,
daar drink ons brandewyn
Met
'n koekie Sunlight seep
o,
die koekie Sunlight seep
Ja,
Garies se mense dra
mos
'n
witbroek deur die week
[
KOOR ]
O,
die hond het my beskyt
O,
die hond het my beskyt
Ja
die hond het my beskyt
van
die tafel afgesmyt
Maar
as ek maar net weer
kon
Ja,
as ek maar net weer
kon
Kaalbolyf
daar
in
die Boesmanland se son
Dis
nou Kubusland, vat my
hand
En
lei my nou na Garries
se kant
As
jy vir my
Ja
Kubusland vat my hand
Ja,
Boesmanland
vat my hand
Ja,
Boesmanland
vat my hand