Blouberg
se strand
Die
golwe weet waar
breek die branders
Hulle
dink hulle's vry
Die
wolke wentel in die hemel
maar
Op
die winde moet
hul ry
Dis
vroeg in die dag op Blouberg
se strand
Die
wind gaan nog waai,
die son gaan nog brand
Maar
dis koel na
die lang nag
En
ons groet die dag
KOOR:
Goeiemôre
my sonskyn, goeiemôre
my kind
Kom
ons draf langs
die strand
Kom
ons ry op
die wind
Die
sand sal ons skroei
en die strale sal
brand, mm-mm
Maar
Dis
vroeg in die dag, op Blouberg
se strand
Daar
is wit gekalkte huise
En
ou Tafelberg
Daar
is hengelaars met stok
en hoed
Wat
vroeg visse terg
My
pa sê my kind, ons moet
swart mossels vind
Ons
is lief vir die see, ek
is lief vir my kind
Maar
dis koel na
die lang nag
En
ons groet die dag
[
KOOR ]