Bliksoldaatjie
Bliksoldaatjie,
Bliksoldaatjie
Staan
net op een been
Swart
geweertjie, rooi blink baadjie
Waar
gaan jy nou heen
Jou
een been’s in ‘n speelgoedoorlog
Lankal
afgeskiet
Jy
wag verdrietig op jou maatjie
Maar
dit is verniet
KOOR:
Kinders
word net groter, groter
Nooit
nie bly hul klein
Speelgoed
word net minder, minder
Tot
hul net verdwyn
Bliksoldaatjie
soek sy maatjie
Waar’s
sy maatjie nou
Swart
geweertjie, vaal groen baadjie
Waar
gaan hy nou heen
Dis
lank nie meer ‘n speel-speeloorlog
Speeltyd
is verby
Jy
wag verdrietig op jou maatjie
Maar
dit is verniet
[
KOOR ]
[
HERHAAL VAN VOOR AF TOT AAN EINDE VAN KOOR ]
[
KOOR ]