As Oupa so sê
As
ek by my Oupa gaan kuier, vertel hy sy stories vir my
Ek
sit op sy skoot, my oë word groot,
Ek
My
Oupa ken selfs vir Klaasvakie
en
hy sê daar's 'n man in die maan
hy't
een donker nag vir die tandmuis gewag
en
gesien waar sy tandhuisie staan
KOOR :
As
Oupa so sê, dan
As
Oupa so sê, dan weet ek dis so
As
Oupa so sê, dan weet ek dis waar,
want
Oupa is darem al sewentig jaar
Tamaties
gee kinders rooi wange, pampoen laat jou hare mooi krul
Oupa'
t vergeet om sy wortels te eet,
en
daarom dra hy nou 'n bril
[
KOOR ]
Ek
vra hom is Oupa Kersvader, hy sê "o, ek wens so ek was"
maar
wat Oupa nie weet, Kersvader vergeet
sy
klere in Oupa se kas
Maar as Oupa so sê, dan
As Oupa so sê, dan weet ek
dis so
As Oupa so sê, dan weet ek
dis waar,
want Oupa is darem al
sewentig jaar
Oupa is darem al sewentig
jaar