As Jesus kom op die wolke

 

As Jesus kom op die wolke

Wie reg is, gaan dan saam

As Jesus kom op die wolke

Wie reg is, gaan dan saam

Waak – waak staan in geloof

Dat niemand jou die kroon beroof

As Jesus kom op die wolke

Wie reg is, gaan dan saam

As Jesus kom op die wolke

Wie reg is, gaan dan saam

As Jesus kom op die wolke,

Wie reg is, gaan dan saam

Waak waak staan in geloof

Dat niemand jou die kroon beroof

As Jesus kom op die wolke

Wie reg is, gaan dan saam

Wie reg is, gaan dan saam