April in Parys

 

Café de flar en lakipou

Rondevous van die flanne in die boulevard

Sinjumy en mont pinas

Wie daar nie drink, het nie dors

en eet, het nie honger

Net die skyn word bewaar

die slypreël tot sukses

hul soek mekaar en vind mekaar daar

 

KOOR:

Life is a movie

van 4 tot 7, 9 deur tot middernag

van middag het hul een gesien

en ditto vanaand

Skilders, artieste

en sterre en Van Donge met gesiggies

Veras modern

agter swartraam brille

 

En vrolik klink die klingelinge

van die enkelringe wat hulle

wat hulle tot by die knieskyf dra

En almal is verby die trauma's van hul jeug

En as ek hulle was, was dit ditto vanaand

Forever panting and forever young

 

[  KOOR ]

 

 

 

 

http://www.rsatalent.com