Almal
dra n jas
Almal
dra n jas almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas -
n jas wat netjies pas
Die
leeu, die muis, buite of tuis
Almal
dra n jas -
almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas -
n jas wat netjies pas
Die
skaap sę trots myne staan wol
Die
van die vark is vol modder gerol
Almal
dra n jas
Almal
dra n jas -
almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas -
n jas wat netjies pas
Die
kwagga is deftig in swart en wit
Bobbejaan
se ou jas is al flenters gesit
Almal
dra n jas almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas n jas wat netjies pas
Mooi
knopies van rooi op die jas van kalkoen
Die
slang sn is nuut vir die somerseisoen
Almal
dra n jas
Almal
dra n jas -
almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas -
n jas wat netjies pas
Die
ystervark is seker gek hy het sy jas met skerp penne bedek
Almal
dra n jas -
almal dra n jas
n
Jas wat netjies pas -
n jas wat netjies pas
Die
eland, die buffel, die hond en die kat
Die
koei en die kalf en die lekker patat
Almal
dra n jas
Almal
dra n jas