Ag,
assebliefie
Die
briewebesteller kom elke dag by ons huis verby
Met
‘n brief vir Mammie en ‘n brief vir Pappie
Maar
nooit eens een vir my
Ek
wil so graag ‘n brief ontvang
Ja,
ek wil ook een hê
Ek
gaan hom vra, ja ek sal hom pla
En
dis wat ek sal sê
Ag,
assebliefie – gee my ‘n briefie
Gee
my ‘n briefie – toe tog my liefie
Ag,
assebliefie – gee my ‘n briefie
Net
een ou klein ou briefie
Ja,
dis wat ek sal sê
As
ek hom so mooi vra
Elke
dag ‘n bietjie pla
As
ek maar aanhou, aanhou vra
Dan
sê hy miskien ja
Ag,
assebliefie – gee my ‘n briefie
Net
een ou klein ou briefie -
Dis al wat ek wil hê
Kyk
mooi in jou sak, asseblief tog oomie soek
Miskien
kruip my briefie weg, ja êrens in die hoek
Want
hoe is dit dan dat ander mense dikwels briewe kry
Elke
liewe dag maar daar is nooit ‘n brief vir my
Ag
assebliefie, gee my ‘n briefie
Gee
my ‘n briefie – toe tog my liefie
Ag,
assebliefie, gee my ‘n briefie -
Net een ou klein ou briefie
Dis
al wat ek wil hê
[
LEAD ]
Ag
toe, Omie
Ag,
hoekom is Omie so ‘n snob
Omie
se possak is mos propvol briewe, Omie
As
ek eendag ‘n brief sal kry – hoe trots sal ek nie wees
Ek
sal dit stadig oopskeur en kamma kastig lees
Ja,
daarmee sal ek spog en vir almal sal ek sê
Kyk
ek het ‘n brief gekry
We
we we we
Ag
assebliefie, gee my ‘n briefie
Gee
my ‘n briefie, toe tog my liefie
Ag,
assebliefie, gee my ‘n briefie -
Net een ou klein ou briefie
Dis
al wat ek wil hê
Net
een ou klein ou briefie
Met
‘n lieflike posseël in die hoekie
Dis
al wat ek wil hê