Tuisblad
Welkom by die tuisblad
Februarie 2010
Dillon Lerm is in die 3de posisie met die onlangs Eurovision FACE VERSUS VOICE kompetisie.
 

Tuisblad

Welkom by ons webtuiste

Wie is ons?

RSA Talent is in die lewe geroep deur Louis en Riana van Wyk, albei woonagtig in Brackenfell, Kaapstad. Riana is 'n professionele sangeres en bedryf ook Riana van Wyk Musiekskool. Louis is 'n klankingenieur en eienaar van Sola Gratia Musiek.

Wat is RSA Talent

Rsa Talent is gerig op die bevordering van Suid Afrikaanse musiektalent - veral die opleiding, ontwikkeling en bemarking van nuwe sangers. Riana van Wyk staan aan die hoof van Produksies, Promosies en bemarking. Meer daaroor hier.

Wat bied RSA Talent

Onder Andere:

  • Produksies

  • Promosies

  • Sangafrigting

  • Klankopnames

    en nog vele meer....

Wat is nog op hierdie Webtuiste?

Klets, Midi, Lirieke, Skakels, Backing Trax, en nog vele meer...

 

Nuus

Nuus24 Tuisblad
  • Pakistan blokkeer Twitter oor kompetisie
    Pakistan het Twitter vir 'n dag geblokkeer weens ‘n kompetisie om karikature van die Profeet Mohammed op die sosiale netwerk te deel.
  • Man sterf in treinongeluk
    ‘n Man in sy 20's het noodlottige beserings opgedoen toe hy deur ‘n trein getref is in Nelspruit, het paramedici in Mpumalanga gesê.
  • Hanekom ondersteun Ramaphosa
    Die adjunkminister van wetenskap en tegnologie, Derek Hanekom, het die sakeman Cyril Ramaphosa gevra om te staan vir presidentskap.
  • Italië-aardbewing: Ses dood, 3 000 ontruim
    Tot 3 000 mense is uit hul huise ontruim in die Emilia Romagna-streek in die noordooste van Italië, waar ‘n aardbewing van 6.0 getref het.
  • Mugabe wil glo uittree
    Die Zimbabwiese President, Robert Mugabe, het glo aan ‘n voormalige minister gesê hy wil uittree, maar hy vrees sy party sal disintegreer.